Kathleen Noone

Kathleen Noone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Kathleen O'Meara
Geboorte 8 Januarie 1945 (1945-01-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kathleen Noone (gebore 8 Januarie 1945) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent You Don't Mess with the Zohan (2008) en in die televisiereekse All My Children (1970), Knots Landing (1979), en Sunset Beach (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy